(012) 252 7043 | bestuur@britsrusoord.co.za | verpleeg@britsrusoord.co.za
Brits Rusoord se kwartaallikse temaete het plaasgevind op 14 Augustus 2014. Die inwoners het heerlik gekuier en selfs die Charleston is gedans.