Akkommodasie

Die volgende akkomodasie is beskikbaar:

Die tehuis bied woonstelle met okkupasiereg aan onafhanklike en selfversorgende inwoners:

  • 14 eenslaapkamer woonstelle
  • 16 enkel/bachelor woonstelle

Die tehuis bied akkomodasie aan selfversorgende inwoners naamlik 41 enkelkamers en 12 dubbelkamers met gemeenskaplike toilette, badkamers en storte.

Die versorgingsafdeling verskaf akkomodasie aan verswakte afhanklik inwoners. Die afdeling bied enkelkamers.  Die afdeling bied gemeenskaplike toilette, badkamers en storte.

Die Demensie/Altzheimer afdeling bied 10 enkelkamers en 2 dubbelkamers.  Die demensie afdeling bied privaat sit/eetkamer, DSTV en privaat tuin met 24 uur versorging. Brits Rusoord verskaf akkommodasie aan 110 inwoners.

Een slaapkamer akkommodasie
Twee slaapkamer akkommodasie
Woonstel akkommodasie

Ons tariewe is soos volg:

Selfsorg

Ondersteunend

Dagsorg/dag

Per Week

Enkelkamers

11 300

R 13 910

R 675

R 4 066

Ingesluit: drie maaltye per dag, wasgoed eenmaal per week.

Volsorg

Enkelkamers

R 15 515

Ingesluit: drie maaltye per dag, wasgoed eenmaal per week.

Selfsorg

Versorging

Dagsorg/dag

Enkelkamers

-

R 15 515

R 675

Ingesluit: drie maaltye per dag, wasgoed eenmaal per week.

Bachelor woonstelle te huur

R 5000.00/maand

Bachelor woonstelle te koop

R 350 000

Eenslaapkamer woonstel te huur

R 8000.00/maand

Eenslaapkamer woonstel te koop

R 450 000

Bougain villa eenslaapkamer ws te koop

R 500 000

Heffing enkelwoonstel

R 1 800/maand

Heffing eenslaapkamerwoonstel

R 2 750/maand

Belangrike Tehuis Dokumente

(Kliek op een van die opsies hieronder om die relevante vorm oop te maak)

Opnamevorm

Inwoners Kontrak

Tehuis Huisreels

Belangrike Woonstel Dokumente

(Kliek op een van die opsies hieronder om die relevante vorm oop te maak)

Okkupasiereg

Aansoekvorm

Woonstel Huisreels

Huurooreenkoms