Ons wil Magalies Citrus bedank vir hulle groot skenking. Baie dankie vir die kombuisware en mediese toerusting skenking. Dit word opreg waardeer. Baie dankie ook vir die maandelikse vrugtesap skenking. Brits Rusoord is in staat om goeie diens te lewer omdat ons ondersteun en gedra word deur die gemeenskap.
Magalies Citrus