(012) 252 7043 | bestuur@britsrusoord.co.za | verpleeg@britsrusoord.co.za
Baie geluk aan al ons Inwoners wat in Augustus 2014 verjaar het. Mag julle nog jare van goeie gesondheid en tyd saam met vriende en familie gegun word.