Kersete 2014

Brits Rusoord se inwoners se Kersete het plaasgevind op Vrydag 5 Desember 2014.  Brits Voortrekkers se geskenke is uitgedeel met die geleentheid.  Baie dankie aan die Voortrekkers ons inwoners het die bederf opreg waardeer.

IMG_5454IMG_5462IMG_5443IMG_5464IMG_5465IMG_5463IMG_5456IMG_5447IMG_5453